CONNEXO is ’n post-denominele kerk.
Ons is nie anti-denomineel, denomineel of inter-denomineel nie — ons beweeg eerder doelbewus verby kerklike skeidingslyne om mense rondom Christus te verbind.
Connexo se aanslag is:
- Charismaties wat afgelei is van die Griekse woord charis wat beteken: genade, vriendelikheid, lewe
- Missionêr/”Kingdom minded”
- Vernuwend
Wat glo ons?
Connexo is dogmaties konserwatief en glo in:
- God die Vader (1 Korinthiërs 8:6)
- Die Seun van God (Johannes 1:1-3)
- Die Heilige Gees (Johannes 14:26) wie die Gees van die Vader en die Seun is (Romeine 8:9).
Die verklaring van Jesus in Johannes 14:6
“Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”
Ander kernwaarhede van die Christelike geloof waarin ons glo is:
- Die geboorte, lewe, kruisiging, opstanding, hemelvaart en wederkoms van Jesus.
- Die wedergeboorte van die mens uit Gees en water
- Die invulling, vrug en gawes van die Heilige Gees
- Die lering van die koninkryk van God
- Die eindtyd gebeure
- ‘n Nuwe hemel en ‘n nuwe aarde
Hierdie waarhede vorm die fondasie van ons prediking en ons geloofslewe.
word Betrokke
Connexo lidmate kliek op die link vir die Chruch Centre app.
Met hierdie app kan jy registreer vir kursusse, geleenthede, skenkings en enige ander aktiwiteite in die gemeente.
ONS BEDIENIGE
Kids aged 2 – 12
years
Connexikids
CNX
Connexio
Teens aged 12 – 17
years
Connexsing
Ons Worship Band
Seniors
Wat Se die gemeente
