Hoekom Connexo?
- Woord geïnspireerde bediening
- Onbeskaamde aanbidding
- Kweek kinders / tieners wat lief isvir Jesus
- Werking van die Heiige Gees
- Bybelse Doop
- Woordskool
- Gemeenskap opheffing
Raak betrokke
Lidmate, kliek op die skakel en laai die Church Center toep / app af. Hiermee kan jy registreer vir kursusse, geleenthede en enige aktiwiteit in die gemeente
Ons Bedieninge
Wat Sê die gemeente
awesome awesome kerk en mense

Beste in die Weste. Kom kry inspirasie vir die siel en voeding vir die gees. Seëninge in oorvloed. Amen

Dis nie net 'n kerk nie. Dis een groot familie waar mens as persoon altyd welkom voel en as 'n nuwe mens, 'n kind van Onse Hemelse Vader daar uitstap.













Michelle van der Walt