Charmaine Bensch
076 021 1110

Eer Die Pilare van Ons Geloofsfamilie

Hierdie bediening voorsien in die sosiale en geestelikke behoeftes van senior burgers 60 jaar en ouer. Geleenthede word gereeld aangebied waar senior burgers saam kuier, gesels, lag, eet en deelneem aan aktiwiteite wat verreikend is asook uitreike doen na verskillende instansies.

Scroll to Top