Connexa Vroue

Connexo Vroue is ‘n plek waar vroue van alle ouderdomme saamkom om in geloof te groei, betekenisvolle verhoudings te bou en mekaar te ondersteun. Deur inspirerende byeenkomste, geestelike boodskappe, kreatiewe aktiwiteite en gesellige kuiergeleenthede skep ons ruimte waar elke vrou welkom voel en aangemoedig word om haar Godgegewe doel uit te leef.

Kom stap saam met ons op hierdie geloofsreis – ons sien daarna uit om jou deel van die Connexo Vroue-familie te maak. 

Vir meer inligting kontak Rhona Nortjé 082 215 1416

TMF (Transformation Mens Fellowship)

Connexo Mans is ‘n bediening waar mans saam groei in hul geloof, mekaar bemoedig en toegerus word om God met integriteit en moed te dien. Deur inspirerende byeenkomste, relevante gesprekke en praktiese aktiwiteite bou ons sterk verhoudings en ondersteun ons mekaar om die manne te wees wat God ons geroep het om te wees.

Kom sluit by ons aan en word deel van ‘n gemeenskap van mans wat saam leer, groei en ‘n verskil maak – in hul gesinne, die kerk en die gemeenskap.

Vir meer inligting kontak Ryan Nortjé 082 741 7003  of Charl Olivier 072 371 4372

Scroll to Top