Loading

Die HUISGESIN is die HOEKSTEEN van ons samelewing. Michael J. Fox  het gesê, “Family is not an important thing. It’s everything.” Pastoor Callie Venter praat vanaf Sondag 8 September oor “Home improvements” vir die hele GESIN! Dit is ‘n lewensveranderende reeks…moet dit nie misloop nie!

Shopping Basket